Inhoud
Agtergrond
Die Mens
Die Tweede Vryheidsoorlog
Joernalis
Taalstryder
Historikus
Skrywer en kritikus
Sy Publikasies
Bronnelys
|
Gustav Preller
Sy publikasies
Met sy publikasies het Gustav Preller 'n belangrike bydrae tot die Suid-Afrikaanse
geskiedenis en literatuur gemaak:
- Agt jaar s'n politiek: skoon geskiedenis van die Suid Afrikaanse Nasionale Party,
1902-1910. Pretoria: 1910
- Suid-Afrika s'n Boere republieke: 'n historiese resumé. 1919
- Andries Pretorius - Lewensbeskrywing van die Voortrekker Kommandant-Generaal.
Die Afrikaanse Pers Beperk, Johannesburg, 1938
- Piet Retief: lewensgeskiedenis van die grote
Voortrekker. Pretoria, 1906
- Voortrekkermense Dele I tot VI. Kaapstad, 1918-25 en 1938
- Kaptein Hindon: oorlogsavonture van 'n baasverkenner. Pretoria, 1916
- Dagboek van Louis Trigardt, 1836-1838 met inleiding en aantekeninge.
Bloemfontein, 1917
- Scheepers se dagboek en die stryd in Kaapland. 1 Oktober 1901 - 18 Januarie 1902
Kaapstad, 1938
- Voortrekker-wetgewing: notule van die Natalse Volksraad, 1839-1845.
Pretoria, 1924
- Oorlogsoormag en ander sketse en verhale. Kaapstad, 1923
- Sketse en opstelle. Pretoria, 1928
- Historiese Opstelle. Pretoria, 1925
- Literariese Opstelle
- Ons Parool: dae uit die dagboek van 'n krygsgevangene. Kaapstad, 1938
- Ons Goud Roman: die Marais-dagboek (1849-1865). Pretoria, 1935
- Argonauts of the Rand
- Die Groblermoord. Pretoria, 1930
- Daglemier in Suid-Afrika; oorsig van die geskiedenis van Suid-Afrika
van die vroegste tye tot 1881. Pretoria, Wallachs' Beperk, 1937
- Day-Dawn in South Africa
- Ou-Pretoria: sakelike verhaal van die stad se Voortrekkerperiode.
Pretoria, 1938
- Geskiedenis van die Krugerstandbeeld. Pretoria, 1939
- Voortrekkers van Suid-Wes. Kaapstad: 1941
- Lobengula: the tragedy of a Matabele king. Johannesburg, 1963
- Talana: die drie generaalsslag by Dundee, met lewensskets van
genl. Daniel Erasmus. Kaapstad, 1942
|